Vaal, Klip and Suikerbos in vloed

Hehe, dis lekker paaie word weer skoon gemaak.

Vaal river at Jetty in Theree Rivers

Vaal rivier

Suikerbos rylaan onder bietjie, bietjie water!

Dis mos waarvoor mens ń Jeep gebruik

Dis moes wat mens met ń Jeep doen. Wens my Jeep reg dan het ek sulke streke aangevang, net daardie stuk skrap van my is alweer stukkend en lyk vir my dis ń party trick net om die DCSA/Merc scrap uit die werkwinkel te hou. Maar kan seker nie beter van Merc/DCSA verwag nie.

Kinders wat op die gras speel by Vosloo Park

Hehe lekker speel die kinder op die gras. Daar is gras onder die water by Vosloo park Die Vaal oorspoel die eenkant terwyl die Klip die ander kant van die parkie oorspoel.

Uhm Metro polisie het van iemand vergeet

Mmm Renault tussen die Vaal en Klip op hoë grond op suikerbos vas gekeer. Nadat Metro polisie die ander paaie toe versper het.

Published in: on Januarie 28, 2010 at 17:20  Lewer Kommentaar  
Tags: , , , , , , ,
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.